082 440 5398   E-mail Us  

Roodekopjes Bonanza 2015 Rules


General:

  1. Hengelkompestise begin 27 November tot 29 November 2015
  2. Hengeltyd: Vrydag 17h00 tot Sondag 08h00.
  3. Geen hengel vanaf 27 November 2015 tot die hengelkompetisie amptelik begin
  4. Every participant must register for the competition, regardless of the payment method. You can register online (download the registration form at www.roodekopjesbonanza.com  Fax or mail the registration form with proof of payment to roodekopjesbonanza@gmail.com / fax: 0862639830. Late registration can still be done at the gates. 
  5. Deelnemers moet asb. verseker dat hulle persoonlike besonderhede korrek ingevul is met registrasie. 
  6. Only participants may participate in Bonanza.
  7. Jy moet te enige tyd op versoek van 'n Beampte jou registrasie nommer/bandjie kan toon.
  8.  Deur in te skryf aanvaar deelnemers die Hengelreëls.
  9. Any participant who contravenes the angling rules will be disqualified.
  10. Enige besware ten opsigte van die toepassing van die reëls moet voor die prysuitdeling geskied. Besware ten opsigte van die uitslag van die toernooi moet binne 30 minute na die einde van die prysuitdeling geskied. Enige beswaar moet  skriftelik aan die Appelraad gerig word.
  11. Appeal Board’s decision is final.
  12. Reg van toegang word voorbehou. No refunds.
  13. Damreëls van die SAPS, Oorde en Provinsies geld.

Organiseerders is nie aanspreeklik vir enige skade of verliese gely, gedurende die toernooi nie.

 

Hengelreëls

  1. It is a bank angling competition / slegs oewerhengel toegelaat.
  2. Teiken visspesies: Slegs karp
  3. Open line class. Two rods per angling ticket.
  4. Hounette sal voor die kompetisie nagegaan word.
  5. Canoes, bait boats and battery trolling boats are permitted.
  6. Lifejackets must be used.
  7. Geen kano’s na sononder op die dam toegelaat.
  8. Geen brandstofaangedrewe  bote toegelaat om aas uit te neem nie.

Aas mag `n maksimum van 150 meter ingeneem word.

 

Plotte

  1. Deelnemers wat plotte bespreek het, hengel op sy / haar bespreekte plot.
  2. ‘n Plot kos R700 en maksimum 4 stokke mag op ‘n plot hengel. ‘n Plot is 10 meter groot.

Deelnemers wat nie ‘n plot bespreek het, hengel op onbespreekte hengeloewers. 

 

 

Die Oewerhengelaar Grootste karp kompetisie -  Algehele wenner

Die deelnemer wat die grootste karp tydens die hengelkompetisie gevang het, is die Algehele wenner en wen die eerste prys van R50 000 kontant.

 

Mitchell Berkley Top 10 Pryse kompetisie

  1. Die grootste karp, naas die algehele wenner, wat op onderskeidelik, Roodekopjes Hengeloord / Emanzeni, Dennekruin en Waterwese oewer se oewer gevang is, wen elk hengelgerei twv R10 000 geborg deur Mitchell Berkley.
  2. Daar sal ook tweede, derde, tot tiende pryse vir die grootste karpe wat gevang word, ongeag van watter een van die deelnemende oorde, tydens die hengelkompetisie toegeken word.

 

Magic Baits Produkte kompetisie

  1. Magic Baite Produkte kompetisie word net toegeken aan deelnemers wat sy of haar karp met Magic Baits gevang het.
  2. Grootste karp, uitgesluit algehele wenner, deur ‘n man gevang wen R12 000 se Magic Baits produkte.
  3. Grootste karp, uitgesluit algehele wenner, deur ‘n dame gevang wen R12 000 se Magic Baits produkte.
  4. Grootste karp, uitgesluit algehele wenner, deur ‘n junior gevang wen R12 000 se Magic Baits produkte.

 

Lucky Strike Kolgooi kompetisie

Vind plaas op 29 November 2015 vanaf 08h00 by Roodekopjes Hengeloord.

 

Inweeg:

  1. Registrasie bandjie moet getoon word om vis te kan weeg.
  2. ‘n Deelnemer bevestig met sy handtekening op inweegstrokie dat sy persoonlike besonderhede en gewig van die vis korrek is.
  3. Deelnemers se vis word langs hengelwater by hulle kampplek deur oewerinweegbeamptes geweeg.
  4. Sondagoggend sal die inweegring binne die Roodekopjes Hengeloord Woonwapark oop wees om visse wat nog nie geweeg is te weeg. Die inweegring sluit Sondag 08h30.
  5. Elke oorde se vis word op die oord self geweeg.
  6. Vis wat geweeg word, word die eiendom van die Organiseerders.
  7. Only your biggest fish of a species will be weighed. Rather catch & release.
  8. Slegs visse wat groot genoeg is om vir ‘n prys in aanmerking geneem te word, sal geweeg word.
  9. No bags loaded with fish will be allowed at weigh-in ring.
  10. No culling at the weigh-in ring allowed.
  11. Only live fish will be weighed. No damaged fish will be weighed.
  12. Each participant must have his or her own keep net or live well.

Eco-Care Trust kan wenvisse chemies en morfologies ontleed om vas te stel of vis uit Roodekopjesdam kom en wanneer die vis gevang is.

 

Prize-giving:

  1. Prize giving to be held on Sunday at Caravan Park, Roodekopjes Hengeloord. Starts around 09h00.
  2. Participants must be present at prize giving and present his registration band to be considered to win any prize.
  3. One prize per competition per participant, lucky draws, Magic Baits Comp and Big Bangers excluded.
  4. In case of a tie the winner will be determined by a draw.
  5. The organizers reserve the right not to hand out any specific prize when foul play or any irregularity is suspected.
  6. The organisers will not be liable for any prizes not awarded due to the withdrawal of a sponsor.
  7. “Keep the Dam Clean Competition”. A prize for each resort for the cleanest anglings spot.
  8. Water is Lewe Kompetisie Handig jou lucky draw kaartjie, met jou kaartjienommer daarop geskryf by prysuitdeling in.

Met jou Water is Lewe Kompetisie kaartjie kwalifiseer jy outomaties om aan al die ander gelukkige trekkings deel te neem. 

 

Klippies in die skoen

  1. Drankmisbruik en onbeheersde gedrag sal nie geduld word nie. Oortreders sal aangekla en deur die S.A.P van die terrein verwyder word.
  2. Sportmangees oewerhengelaars respekteer mekaar se regte.
  3. 'n Oneerlike hengelaar pleeg bedrog, nie net teen die organiseerders of die borge nie, maar ook teen JOU, die eerlike hengelaar. Rapporteer asseblief enige bedrog of afwyking van die hengelreëls. Dit is vir jou eie beswil.

 


RELATED DOCUMENTS:
# Name Description
1. Roodekopjes Bonanza 2015 Rules Download the rules in PDF format (82 KB)
  Left click the document name to view the document or Right click the document name and Select Save Target as... to download the document to your computer.



© Roodekopjes Bonanza. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Roodekopjes Bonanza.