How does the “Water is Life” – lucky draw work?
All you have to do is to buy as many tickets as you wish for only R2 each. Write you angling ticket number on the ticket and hand it in at the prize giving. A lucky draw at the prize giving will determine the 2 x R1000 winners of the cash prizes. Help us to conserve our angling waters!
Hoe werk die “Hou die dam skoon” kompetisie?
Deelnemers moet hulle hengelarea asb. skoon agterlaat.
Beamptes sal kyk wie se hengelarea die skoonste is en daar sal vier kontant pryse tydens die prysuitdeling vir die skoonste hengelareas toegeken word.
Vissers vir Jesus
Die organiseerders wens hiermee hengelaars te nooi om deel te wees van ’n groep hengelaars wat bekend staan as Vissers vir Jesus by die Bonanza. Die gedagte is om deelnemers wat Christene is uit te nooi om op ’n sigbare wyse hulle Christenskap te verkondig. Die organiseerders glo dat daar baie hengelaars is wat nie vir hulle geloof skaam is nie en ook op die wyse tydens die Bonanza sal wil getuig. Nader gerus die organiseerders vir meer inligting om deel te wees van die Vissers vir Jesus groep.
SPESIALE DIENSTE:
Om die hengeltoernooi aangenaam te maak en vlot te laat verloop is vir die volgende voorsiening gemaak:
VRYWARING
Ek aanvaar dat die organiseerders en/of borge van hierdie kompetisie geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige gebeurlikheid wat uit die kompetisie mag voortspruit nie. My deelname geskied op eie risiko en ek kan geen eis teen die organiseerders en/of borge instel nie.